SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

YAPPIE STOPTEKEN.

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 YAPPIE STOPTEKEN. on Thu Nov 17, 2011 5:07 am

Yappie. . .
Met sy Hummer langs my ingesny,
sit en kyk
neusaf
na my
en my rookskerm kar
wat net net ry.

Ek, stil,
strak,
in my wrak,
voel hoe verf hy apaties
"Loser"
op my voorkop.

Maar waar was jy
meneer nagklubheld
met jou blinkwa
en jou geld
toe my makker
hom deur 'n halfduim gatjie
in sy browns doodbloei. . .
toe die bitter lieg begin
om hooggeregshof voogskap
oor twee liefling seuns te win. . .

Kom ons praat weer
na die lewe jou 'n les
of twee
probeer leer.

Partykeer
kyk mens maar soos gat,
as jy moet opstaan
van n gemene lewenslaagvat.
So verbeeldingverf dan maar eerder volgende keer. . .
"Survivor"

View user profile http://poemlust.blogspot.com/

2 Re: YAPPIE STOPTEKEN. on Thu Nov 17, 2011 6:00 am

ek dink sommige 'dudes' is so vol selfliefde en stomp soos grond as dit by emosies kom ... veredeling van jou menswees bly dalk `n hoogs subjektiewe bedryf ?

View user profile

3 Re: YAPPIE STOPTEKEN. on Thu Nov 17, 2011 6:58 am

when worth is measured in coinage, the measure is sure to depreciate with sudden change, the saddest part is that people can go through a whole life time never understanding the worth of a child's kiss,. or a unexpected smile,.... or the pain of losing a friend

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum