SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

(nuanse) na aanleiding van:Pablo Neruda (2)(Marie/Mce Bredenkamp 2011-11-15) Kopiereg voorbehou

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

Admin

avatar
Admin
(Marie/Mce Bredenkamp 2011-11-15) Kopiereg voorbehou

I do not ask the night explanations
I wait for it
and it envelops me.." Pablo Neruda

Hoe vreemd is dit
dat die nag vir die digter kontras is
én donker
én lig bedreiging
én tegelyk droom en vergesig
dat die ure tussen twaalf en twee
die speelplek word
waar woorde treë gee
deur metamorfose beeld visualiseer
tot metafoor
totdat hartstog
én verdriet
in swart op
wit in strofes stol

dat die nag hom vreemd-omvou
ook in skadu en slagveld van emosie
telkens veilig hou

O! dat skoonheid
soos die vee van skoenlappervlerke
sensueelsag
selfs in donkernag
letters
uit die siel
gevingerpunt op papier laat rol .....

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com
Weereens : Die naas-ekstatiese toestand van die skeppingsure , pragtig verwoord . [ Dis vir my interessant hoe wesenlik die NAG vir jou opvatting van digwerk is .... inderdaad bring die stilte van daardie tyd sy eie tower ! ]

View user profile
die ure tussen twaalf en twee die wat aan my wese vreet, my woorde vorm,.... hierdie is 'n uitstaande skepping!

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum