SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Marius Buys -alias Woord Boemelaar

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Marius Buys -alias Woord Boemelaar on Wed Nov 16, 2011 11:40 am

Kom ek vertel jou van Marius Buys,
hy's Gariep dam se seun
Springs
noem hy sy huis.
Was mos eers 'n onnie,
toe jeuk sy gat,
om bietjie aan
die wêreld se skerper kant te vat.
Daar was skone dames,
status geld en swier,
maar vir n karoo kind
was daai kostes gans te duur.
So hier staan
ek nou,
goed blou geknou en gekou . . .
maar basies steeds
die selle
okei
heeha
breë glimlag ou.

View user profile http://poemlust.blogspot.com/

2 Re: Marius Buys -alias Woord Boemelaar on Wed Nov 16, 2011 2:50 pm

hey, welkom bra !

View user profile

3 Re: Marius Buys -alias Woord Boemelaar on Wed Nov 16, 2011 9:20 pm

Fafnir het jy swembad cloor gesnuif??

View user profile

4 Re: Marius Buys -alias Woord Boemelaar on Wed Nov 16, 2011 9:20 pm

Welkom Marius hoop om baie van jou spitsvondige werk hier te sien!!

View user profile

5 Re: Marius Buys -alias Woord Boemelaar on Wed Nov 16, 2011 10:37 pm

swembadkloor , huh ? 'bra' dalk onvanpas vir boemelaar ... jammoer man !

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum