SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

my liefde is taboe

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 my liefde is taboe on Sun Nov 06, 2011 11:18 am

steeds kies ek - my engel -
liefdes wat vooraf getaboe is :
soos

heiligverklaarde vrouebeelde;
prentjiekleurhelde met flitsende oë;
priesters in bieghokkies;
boerinhoere uit Virginia se suburbs;
hoendertand wysheid op digtersforums;
die Bittereinder* se fanatiese blik ;
hekse wat giggelend toor;
of jou se rou
begrip van iets
wat ek graag 'myself' wil noem

wees maar lief vir my , my dierbaar'
of ek wen of verloor; ons liefde sal diamante breek
met die waarmerk van TABOE

[ en my swaard sal lieflik in die son flits
en jou reukoffers sal die gode vier ]


* Met verwysing na die standbeeld " Die Bittereinder" by ons vrouens se monument in Bloem.

View user profile

2 Re: my liefde is taboe on Sun Nov 06, 2011 11:48 am

'n wonderskone ode aan liefde!

View user profile

3 Re: my liefde is taboe on Mon Nov 07, 2011 6:03 am

WOW so mooi en so waar

View user profile

4 Re: my liefde is taboe on Mon Nov 07, 2011 8:03 am

Besoeker


Guest
soos ek dan altyd se, wat moet ek meer se wat nie reeds gese is nie, ek like

5 Re: my liefde is taboe on Mon Nov 07, 2011 10:49 pm

Dankie julle mooie dames ; julle kommentaar maak die taboe van my liefde die moeite werd !

View user profile

6 Re: my liefde is taboe on Tue Dec 20, 2011 6:21 am

Besoeker


Guest
Ek dink hierdie is 'n skitterende werk. Jy skroom nie om diep te delf om die werk tot lewe te laat kom nie. Boerinhoere is 'n woord wat my summier befoeterd maak maar die konteks laat ruimte daarvoor dus sal ek my beswaar weerhou. Aangenaam om weer by van jou gedagtes 'n draai te kan maak.

7 Re: my liefde is taboe on Tue Dec 20, 2011 6:24 am

Dankie Annerkant ; die gevoel keer ook na jou terug !

View user profile

8 Re: my liefde is taboe on Tue Dec 20, 2011 7:37 am

steeds n prag ode,

View user profile

9 Re: my liefde is taboe on Mon Jan 02, 2012 2:37 pm

besonderse aanslag wat die werklikheid met een woord opsom. taboe! die versinnebeelding van die skynheiligheid wat 'n bose vesting geword het in ons volkslewe, wat weinig plek oorlos vir ware aanbidding

View user profile

10 Re: my liefde is taboe on Mon Jan 02, 2012 10:06 pm

Dankie Boer-Kolaiah ; ons volk se genesing lê nader !

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum