SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

skarlaken vrou

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 skarlaken vrou on Wed Nov 16, 2011 8:03 am

was dit dalk 'n rokke jagter
of nagmerrie monster
wat doodsheid in jou besit
het hy dalk die prys van sy dade
van jou vrouwees verhaal
nou dra jy hierdie gal mantel
wat jy argeloos oral swaai
jy prostitueer jou pyn
soos ware in stegies
was gierigheid jou ondergang
in die gejaag na plesier en roem
van nuuskierigheid is die tronk vol
van gretigheid die kerk leeg
en skynvroom word swak
jy verkondig jy het alles aan jou kant
iets wat jy dink is uniek
maar ek het jou selfbejammering aanskou
wyl trane uit vals oë stort
so jy weet dus ek gaan jou verlaat
jy weet ek sal nooit terug kyk
want ek is gebore vir die doel
wat jou wese so kruisig
so vertel jou leuens,
jou leuens gerus aan die spieël
soos elke keer tevore
gee vlees aan plastiek geraamtes
gee waarheid aan jou leuens
verbeel jou steeds jy het iets om te gee
geheimsinnig, nuut en uniek
maar hoeveel van jou is herhaling
soveel reeds in ander ore gefluister
gebruikte goed
as nuut verkoop

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum