SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

as ek katoliek sou draai

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 as ek katoliek sou draai on Tue Nov 15, 2011 11:14 am

Admin

avatar
Admin
as ek
katoliek sou draai
sou die biegkamer
dalk
permanent my woning word
die ore van die biegvader
aanmekaar geskok toeslaan
teen die tempo waarteen
my belydenisse
soos water
in woorde stroom-af loop

en ek
(kerkmuiskaalgat)
anderkant uitkom
tensy met 'I-O-U's'
my skulde afgekoop
wat ek
- sondig soos ek is -
in die ondermaanse
een-vir-een
meineedplegend
vlugvoetig sal dishonoreer
as amnesie nie reeds
die geheue infiltreer

ongetwyfeld
word eerlikheid
tussen my en jou
nie deur 'n bidsnoer
héél gehou
maar dat leuens
nie kan leef
as jy in my oë kyk
jou hande om my slape vou

en ek onteenseglik wéét

jou woorde wat my siel aanraak

is telkens bieg-sonder-lieg

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com

2 Re: as ek katoliek sou draai on Tue Nov 15, 2011 11:54 am

Admin

avatar
Admin
hierdie is so 'n mooi vers en die humor daarin laat my heerlik giggel! eendag as ek groot is gaan ek ook so skryf!!

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum