SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Warrior

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Warrior on Tue Nov 15, 2011 1:37 am

met bloedbevlekte arms

sweet en stof verstrengel in lang hare

ongeskeer en dors

oneindig moeg



veg hy voort

een doel voor oe

verslaan vernietig

om te triomfanteer



om op die oorlog toneel te staan

lyke en bloed gade te slaan

arms omhoog te gil

hierdie geveg het hy gewen



geen medaljes

geen soldy

geen erkenning

net die wete dat hy het oorwin

View user profile

2 Re: Warrior on Sun Nov 20, 2011 7:12 am

Admin

avatar
Admin
MAXIL, te onderskraging jou werk het plek en meriete hier beslis, so uit'n ander stoel vra ek dat jy nie jou werk van ons weerhou, die emosie, die veg die kruistog in jou bostaande stuk is besonder sterk en selfs so rou dat ek die bloed kan proe, jy het AL die komponente van 'n briljante stuk bymekaar,.. woord moeder is n goeie leermeesteres,..

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com

3 Re: Warrior on Sun Dec 11, 2011 1:46 am

Admin

avatar
Admin
ek wil graag vir jou n hele stuk hier copy en paste, dit is dalk interessant aangesien die hele politiek om skryf daar so duidelik in lyn loop ek besluit nog of dit snaaks is en of ek my net gaan vererg, maar fact of the matter is daar is ouens daar buite wat dink hulle regeer die taal, en hartseerste is afrikaanse skrywers laat dit toe, weereens kom tyjl uilspiel se verhaal van die keiser se klere na my gedagte:
Johann Lodewyk Marais
Klaarblyklik is baie van Carpe Noctem se aspirantdigters nie lesers van die poësie nie. Jammer, maar die muse besoek net digters wat baie lees!
Like · · Unfollow Post · 10 hours ago via mobile

Ronell Marais, Wata Mooze, Mellet Moll and 5 others like this.
Mellet Moll Die groot verseboek le langs my bybel want dis vir my die verwysingsbron van die volle spektrum van afrikaanse digkuns, daarna dubbel kliek ek en verstaan die res
10 hours ago · Like · 2
Lala Wahl Malan Gits, ek het net 'n grappie gemaak. Ek kan nie dig nie, ek probeer ook nie, want ek het my muse skrik gemaak. Ek geniet en waardeer die digters wie kán, se werk egter baie.
10 hours ago · Like · 1
Mellet Moll Inderdaad. Ek het daar begin, en elke bundel as geheelbeeld probeer lees. GVB was vir my 'n goeie beginpunt toe ek digkuns begin ontleed het.
10 hours ago · Like · 2
Johann Lodewyk Marais Mellet, maar jy moet ook die bundels lees waaruit die gedigte in "Groot verseboek" kom. Die groter konteks is belangrik.
10 hours ago via mobile · Like · 3
Mellet Moll Terloops, 'n vooreg om jou op 'n Saterdagaand hier rond te he.
10 hours ago · Like · 2
Mellet Moll rr
10 hours ago · Like · 1
Karin Stuart Marius, jy het nie die konsep van opbouende kritiek onder die knie nie. Google dit. En dan kom jy weer terug en sê sorrie. Fok!
10 hours ago · Like · 1
Marius Buys Erm. . . Dankie Karin. Miskien klink dit kras maar laat ek en Johann maar self my issue met hom uitwerk. Hy ag homself blykbaar verhewe bo interaksie na hy kommentaar lewer. Ek geniet enige kritiek maar dan moet die persoon wat die kritiek lewer darem bereid wees om in konteks van die werk n gesprek te voer wat sy kritiek ondersteun aldan nie.
10 hours ago via mobile · Like · 2
Mellet Moll
Jammer, Marius. In enige veld is kritiek die kos van kampioene. As iets dit weerstaan is dit die moeite werd. Ek is nie 'n letterkunidige nie maar 'n wetenskaplike, en soortgelyk in my veld staan iets net as dit nie verkeerd bewys kan word ...See More
9 hours ago · Like · 4
Marius Buys
Mellet dankie vir dit en ek stem grootliks met jou saam. Ek waardeer enige kritiek maar dan moet die persoon wat kritiek lewer darem bereid wees om sy opinie te staaf en so n bietjie te redeneer en debateer. Ek sal my aanvallende pos gaan a...See More
9 hours ago via mobile · Like · 5
Mellet Moll Regso
9 hours ago · Like · 2
Wata Mooze Oh Superman ...
Oh Judge ...
Oh Mom & Dad ...

("Oh Superman", Laurie Anderson) ... <;o)))
5 hours ago via mobile · Like · 2
Marius Buys Oh watta baloney polony! Lol. Smile
4 hours ago via mobile · Like · 1
Wata Mooze Marius, het jy Laurie Anderson al geluister / gelees? Miskien minder 'baloney' as wat jy dink ... <;o)
3 hours ago via mobile · Like · 1
Ronel Holtzhausen Johan my woord meester het eenkeer aan my gesê : in order to write you must be able to read
3 hours ago · Like · 4
Marie Bredenkamp En dit is hoekom hierdie werf wil uitstyg bo ander lukraakpogings - met 'n missie om sy gebruikers ook lesers te maak.. want lees bring insig, bring woordeskat, bring peil... maak vir jou die wêreld oop ... verskuif jou horison..My waardering jou bereidwilligheid tot deename..
about an hour ago · Like · 4
Marie Bredenkamp Ekskuus vir tikfoute .. nie vingerspasie tussen laptop en stuurwiel..
about an hour ago · Like · 3
Piet de Jager O hel TM, lyk my jy raak 'n gevaar op die pad...LOL!!! ~;-)
59 minutes ago · Like · 1
Ronel Holtzhausen Interessante stellings wat hier gemaak word ek lees en se niks my ma het altyd gesê bly stil as die grootmense praat
55 minutes ago · Like · 1
Cindy Matthee ‎Ronel, JY is nou die grootmens. PRAAT!
47 minutes ago · Like · 1
Johann Lodewyk Marais Ek merk Marius Buys het sy reaksie op my opmerkings oor sy gedig, "E=MC of God", verwyder voordat ek dit onder oë gehad het. Hy het boonop my opmerkings summier gesensor. Nou ja toe! Dit werk nietemin klaarblyklik, mnr Buys, want sedertdien oes u net lof in vir u poging!
47 minutes ago via mobile · Like · 1
Marie Bredenkamp My pa het weer gesê: "My kind, jy het ore en oë - steel so ver as wat jy gaan - jy het niks om te verloor nie - maar jy kan 'n wenner anderkant uitkom!" Ek steel. Met my oë. En my ore. En ek leer! Elke dag - trouens op hierdie werf - elke minuut wat ek hier is!
44 minutes ago · Like · 4
Ronel Holtzhausen
Cindy ek stem saam met Johann Lodewyk Marais se uitgangspunt oor lees om te kan skryf, maar soos ek in my langggg artikel wat van who said what af kom op wiki probeer se, mense repeat dieselfde foute, en die oomblik wat daar groot name jou...See More
38 minutes ago · Like · 1
Sue de Bruyn Tannie M, my superslim tienerseun sê jy is veronderstel om te kla oor die spasie tussen die wasbak en die stoof, nie die stuurwiel en die laptop nie. Sal ek hom NOU bliksem of later?
36 minutes ago via mobile · Like · 3
Cindy Matthee
Ek het 'n voorstel. Ek lees Johann se bydrae.

Elders het 'n persoon my nie net defriend nie, maar ook geblok. Geen pret om nie kommentaar te kan lees in 'n groep, maar jy weet nie waarop is die kommentaar wat volg gelewer word nie.

Ek wi...See More
34 minutes ago · Unlike · 4
Ronel Holtzhausen
ek het op splinter drome se forum daardie geval gehad met n skrywer gehad wat goeie gedagtes het maar dit kon verbeter met biekie editing en toe ek dit se toe word daar omtrent poppe gegooi, en dit is belaglik, kritiek vir my werk soos ...See More
31 minutes ago · Like · 2
Marie Bredenkamp
Ja, wat, Cindy, ek dink nie eens ons gaan argumenteer oor hier goedjies nie: ons is grootmense, en ons speel 'n professionele ball game- -interaksie op hierdie werf - en veral met deelname van professionele persone- is goudwerd (hou die g...See More
25 minutes ago · Like · 2
Rudi Prinsloo
Sal ek myself hier buite die norm begewe en 'n ope vraag stel: indien ons dan "onderpresteer" as gevolg van die afwesigheid van die "muse", sou dit nie beter wees om dan direkte kritiek te lewer by die verse wat so 'n veralgemeende kommenta...See More
20 minutes ago · Like · 2
Rudi Prinsloo ‎'n Laaste kommentaar dalk gepas: ek vind dit vreemd dat kommentaar uit vele oorde nie noodwendig hoef gepaard te gaan met die plasing van hulle eie werke ter vegelyking nie. Hier sal ek maar aanneem dat dit slegte besigheid is om "gevestigde" werke verniet uit te deel.
18 minutes ago · Like · 2
Wata Mooze Selftevredenheid kom te gou ... As 'n mens werklik dit wil maak, lê jou werk bloot vir die hele wêreld om te kritiseer & uitmekaar te trek ... 'n Ware meesterstuk is egter onaantasbaar ... <;o)
17 minutes ago via mobile · Like · 4
Johann Lodewyk Marais
‎'n Skrywer móét kritiek kan verduur en verwerk ... en natuurlik hoef hy/sy nie met alles saam te stem wat oor sy/haar werk gesê word nie. Ek beskou ALLE terugvoer op my gedigte op fb of waar ook al as belangrike rigtingwysers (ook wanneer ...See More
16 minutes ago via mobile · Like · 2
Rudi Prinsloo ek herhaal: kritiek is my kos - MCE en ander wat my aan die hand geneem het sal daarvan getuig dat ek nog NOOIT beswaar aangeteken het teen kritiek nie.
14 minutes ago · Unlike · 2
Ronel Holtzhausen
Rudi ek dink jy omvat die kern van die saak soveel beter as ek, ek skryf oor ek moet, soos wat ek moet asemhaal en moet eet, so ok my skilderye , ek vat kritiek van wie dit kom, use it or lose it soos ek nodig ag, want oor mooi en lekker k...See More
11 minutes ago · Like · 3
Johann Lodewyk Marais Rudi, ek het weke lank byna elke dag gedigte op fb geplaas en terugvoer gekry. My werk is ook in meerdere digbundels gepubliseer en in bloemlesings opgeneem (daar is 26 in die nuwe "Groot verseboek"). My (en ALLE ANDER gepubliseerde digters se!) werk moet 'n vanselfsprekende gegewe "ter vergelyking" vir ander digters te wees.
3 minutes ago · Like

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com

4 time on Sun Feb 12, 2012 2:48 am

Nanna1


Guest
i had to  become Nanna to fully se the true Warrior

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum