SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

as ek verdwaal

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 as ek verdwaal on Mon Nov 14, 2011 3:03 pm

as ek verdwaal



en jou smeek om my te kom haal

omdat net jy kan my NOORD kan bepaal

en ek hoor geen tyding of taal

Dalk het my roepe verdwaal



sonder jou is ek maar klein

soos lied sonder refrein

foon sonder sein

wynglas sonder wyn



groen gras by langsaandraad lyk aanlokliker

mooi kurwes van delila rampokker

my verblind met gesig van spel poker

toe word ek wakker



hoed in die hand

jammer wat oor my lippe brand

lief is ek vir jou soos die sand op die strand

kom stap met my saam hand aan hand

View user profile

2 Re: as ek verdwaal on Mon Nov 14, 2011 9:00 pm

as ek verdwaal,......... seer onderliggende vrees goed bewoord

View user profile

3 Re: as ek verdwaal on Tue Nov 15, 2011 12:10 am

Besoeker


Guest
regtig goed geskryf ek hou hiervan...sal dalk net 3de strofe 'omdat net jy my noord kan bepaal' maak en nie die titel in die stuk herhaal nie....res is baie mooi en intiem geskryf

4 Re: as ek verdwaal on Tue Nov 15, 2011 1:30 am

Smile dankie vir die kommentaar ek waardeer opreg

View user profile

5 as ek verdwaal on Sun Feb 05, 2012 10:01 am

Nanna


Guest
ja

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum