SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Die lewe

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Die lewe on Mon Nov 14, 2011 4:31 am

Hulle se mos die lewe is wat jy daarvan maak, dit is seker waar tot op 'n mate. Ek dink ook dit geld vir die mense wat jy jouself mee omring, die situasies waarin jy jouself plaas en hoe jy die klein wonderwerkies in die lewe raaksien.

Soos die feit dat ons in 'n land kan bly waar vroumense soveel vryheid het soos mans, dink aan die lande waar 'n vrou laer is as die man in haar familie se kameel. Of dat meeste van ons net 'n kraan kan oopdraai vir water, of die skakelaar kan aansit en woeps - laat daar lig wees!

Ons kan vir ons self praat, dink aan die honger hondjie op straat wat moet dromme omgooi vir 'n skrapseltjie kos.

As jy jouself in 'n situasie bevind waar jy nie tevrede is met die mense waardeur jy omring is nie, maak 'n plan... Ek is vreeslik bevoorreg dat ek die wonderlikste familie en vriende het, asook my kollegas by die werk! Vir beter ouers kon ek nie vra nie, en my vriende gee regtig om. My familie is 'n mal groepie maar as ek daaraan dink is almal in my lewe vir wie ek omgee 'n bietjie ongewoon.

So sluit ek nou maar af met my gerammel.

Tot volgende keer... Smile

View user profile

2 Re: Die lewe on Mon Nov 14, 2011 7:48 am

ek het nou drie keer hier probeer antwoord dan gooi sein my uit so ek gaan by Plaaitjies en Spanner nou n moersluitel.'n hammer en 'n tang haal om vir FRED te mekkeninks!! Denise al wat ek eindlik wou se (en elke keer word dit korter as ek dit moet oor tik en weer my tuis rekenaar se knor moer heraansit (hows that giggle) is dat om gelukkig te wee is n keuse en as mens die nagmerries wat Paramedics hier beskryf lees , dna besef ons hoee gelukkig ons werklik is!!

View user profile

3 Re: Die lewe on Mon Nov 14, 2011 7:49 am

*loer vir Fafnir* dit is seker Paramedici ne?

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum