SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

smaaklose wete

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 smaaklose wete on Sun Nov 13, 2011 4:29 am

wyl die son lui lui sy slaap wimpers knip
en kantel-nag sy pienk pers kombers oor die aronskelke skud
drup vandag soos n lek kraan deur my
elke woord, elke oomblik deel van hierdie rivier
iewers ver,
in Sondag aand huis geluide
blaf 'n hond vir laggende kind
skottelgoed klingel in 'n ander kombuis
hierdie dag was anders
lewens verander anders
ek sal nooit wat ek min kan haat
ongeag
hierdie dag was anders
die wete proe na niks
wyl ek lê en kyk, die dag 'n laaste keer sy slaap wimpers knip
en ek sit n proppie op gedagte stroom
wat smaakloos oor my wetens lek
ongeag die wete
my hart is te sleg om te haat
sag verloor die son teen slaap

View user profile

2 Re: smaaklose wete on Sun Nov 13, 2011 6:47 am

smaaklose gedagtes? ongewone idee dat gedagtes eintlik smaak kort . Maar die konteks waarin dit geplaas word maak dit semuur relevant - hoe beter sou mens die onvermoë om te haat kan beskryf , as 'smaakloos' huh ?

View user profile

3 Re: smaaklose wete on Sun Nov 13, 2011 9:51 am

Besoeker


Guest
wens ek kan smaakloos haat...goed verwoord

4 Re: smaaklose wete on Mon Nov 14, 2011 3:12 am

haat proe galsterig en bitter liefde soet soos heuning en bloubessies aanvaarding proe na niks, na vars fotein water

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum