SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Verlange-------------------

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Verlange------------------- on Sat Nov 12, 2011 3:52 am

seer verlang kom lê
nastresagal wrang
in die kurwe van my keel,
wyl my lyf skaam verlee
smeek na jou.

onthoue van gister
plof in koue reenbomme
teen my gesig vas
om sout vergifnis oor my wange te verkondig.

swart maskara spore van jou weggaan
drup verby my lipstiffie
om op my ken te vergader
met 'n agterhand wegvee
probeer ek die skroeiende seer
in sneespapier verdoem.

vir ‘n sterrelose hemel
roep ek jou naam uit
onthou jou hitte hande om my heupe
jou asem teen my vel.

agter my pantser van nie-omgee
dra ek geheime melaatse swere
van “eindlik biekie dood”
van “gifbesmette verraad”

van “eenmaal asseblief
net goed genoeg wees
om ‘n droom heel te hou”
van “ eenmaal asseblief
net lief ge-he mag word”

View user profile

2 Re: Verlange------------------- on Sun Nov 13, 2011 9:50 am

Besoeker


Guest
verlange is eg...mooi geskryf

3 Re: Verlange------------------- on Mon Nov 14, 2011 3:14 am

dankie vir die kommentaar en lees Enid

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum