SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

AS EK MAAR NET

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 AS EK MAAR NET on Fri Nov 11, 2011 12:32 am

as ek maar net

jou kon wys

waar omgee begin

hoe diep le menslikheid

waarheen ek vir jou sal stap

wat ek alles al vermag het

hoeveel ek al verloor het

hoe groot my tranemeer alreeds is

wat liefde werklik is

as ek maar net my siel kon uithaal

vir jou gee

om te ontleed

te dissekteer

te versplinter

as ekmaar net my hart kon uitpluk

sodat jy my klop kan sien

View user profile

2 Re: AS EK MAAR NET on Fri Nov 11, 2011 1:42 am

as ek maar net my hart kon uitpluk sodat jy my klop kan sien!! so het ek al moedeloos gestaan voor iemand,... seer met hart in bloed bad hand palms

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum