SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Jy vertel my God se genade is groot....

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Jy vertel my God se genade is groot.... on Thu Nov 10, 2011 8:55 am

(I think I will shock my sister sideways here... but a try none the less...)

Jy vertel my God se genade is groot....
En ek kyk na jou met groot oe, en die trust van n kind wat glo dat jy weet waarvan jy praat
Jy vertel my die maan is gemaak van kaas, en in my blinde volg van jou
gee ek my oor aan die fantasie van die muis se geluk wat daardie kaas
kan kry....
Jy vertel my van prinse op wit perde, van prinsesse wat almal se harte steel
In my ontskuld glo ek, my lewens pad loop soos jy vertel
Ek hou vas aan God se groot genade...
Toe my grootmens skoene my tone rou skaaf, en die valle my kni’e nerf af het, was dit al waarmee ek my kon toevou....
God se groot genade.... want jy het verdwyn met die son se opkoms, end die muis het sy kaas gevreet....
Dit is hoe jou God my gewys het..... Sy groot genade

View user profile

2 Re: Jy vertel my God se genade is groot.... on Fri Nov 11, 2011 7:23 pm

I really like this work mostly because you wrote it in Afrikaans, but also because it has a very powerful message in!

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum