SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Agtergeblewe Paradys

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Agtergeblewe Paradys on Sat Jul 14, 2012 7:51 am

in jou dol en lëe strate

in hartseer agterplase

is skoonheid diep, diep weggebêre



ver van jou marmergange

sonder krag of water

is groeikrag diep, diep weggebêre



ons sal jou nooit verlaat nie

al sou dit ons niks meer baat

as om steeds te soek,

meer bloed te stort

daar’s ‘n paradys, paradys

weggesteek, agtergebly



die son het ondergegaan

die maan het donker gaan staan

tog gaan die natuur net aan



wie sal dit waag

om jou so aan te raak

jy wat ons vadere se gebeentes bewaar



refrein



elkeen moet eendag doodgaan

so veertig miljoen geeste

sal jou hawens en jou poorte bewaar



refrein



herhaal laaste strofe



Kopiereg Utopian Indigent as skuilnaam vir die skrywer.

View user profile

2 Re: Agtergeblewe Paradys on Sat Jul 14, 2012 8:27 am

briliant sal graag die song wil hoor

View user profile

3 Re: Agtergeblewe Paradys on Sat Jul 14, 2012 10:44 am

Dankie Ronel. Wel, ek sal nie in die openbaar sing nie en blykbaar wil niemand anders nie. Maar daar is 'n instrumentale weergawe waar die klavier die vokale lyne speel hier:

http://www.woes.co.za/bydrae/liriek/102215-agtergeblewe-paradys

(Kyk onderaan die gedig staan daar musiek en dan is daar 'n play knoppie wat soos 'n pyltjie lyk, om te druk. Ek speel al die instrumente, op 'n rekenaar.)

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum