lyne waarin poeier
verklik baar val
lyne
elkeen deel van sy eie verhaal
ewige traan strepe
ver etse voet paadjies van gisters
fyn plooitjies
van lag
uitbundig gedans
deur bliksem strale
singend in storm reen
lyne,
van onthou
van vergeet
ek kan nie meer onthou
het jou vingers die lyne geloop
of het jou hart
hulle net gebou..
al die lyne deel van my verhaal
van vreugde, trane
selfs berou
hoeveel
behoort aan my
hoeveel behoort
aan
jou
?
verklik baar val
lyne
elkeen deel van sy eie verhaal
ewige traan strepe
ver etse voet paadjies van gisters
fyn plooitjies
van lag
uitbundig gedans
deur bliksem strale
singend in storm reen
lyne,
van onthou
van vergeet
ek kan nie meer onthou
het jou vingers die lyne geloop
of het jou hart
hulle net gebou..
al die lyne deel van my verhaal
van vreugde, trane
selfs berou
hoeveel
behoort aan my
hoeveel behoort
aan
jou
?

Calendar

