vandag gaan ek nie
my kaste regpak
of vloere vee
vandag
vandag gaan ek nie
my hart besispe
of verduidelikings maak
vandag
vandag gaan ek nie
oor verlepte lelies treur
of die rose snoei
vandag
vandag gaan ek net
sonder dat iemand my kry
hoop eendag is jy lief vir my
my kaste regpak
of vloere vee
vandag
vandag gaan ek nie
my hart besispe
of verduidelikings maak
vandag
vandag gaan ek nie
oor verlepte lelies treur
of die rose snoei
vandag
vandag gaan ek net
sonder dat iemand my kry
hoop eendag is jy lief vir my

Calendar

