somer is dan net so koud
as ysmure jou verjaag
as jou woorde brakeloos
op verwerpings grond bly val
wanneer stiltes langer word
en hoop spartelend sterf
as jou woorde kaf leeg waai
sonder dat selfs een saad daarvan skiet
as ysmure jou verjaag
as jou woorde brakeloos
op verwerpings grond bly val
wanneer stiltes langer word
en hoop spartelend sterf
as jou woorde kaf leeg waai
sonder dat selfs een saad daarvan skiet

Calendar

