SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

November 2017
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930   

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

die tafel van my siel

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 die tafel van my siel on Thu Nov 10, 2011 5:32 am

op die tafel waar siel bars

hark die stukkies geboeë oop vingers

bymekaar

splinters laat ‘n bloed spoor van versameling

as getuienis

dat ek ook n hart het

dat my bloed ook rooi is

in reënboog siel splinters

siloeëte van son gebleikte geraamte bene

wat ek versamel

in woestyn sand, rivier bed, en bos

om te pak in perfekte vorm

my eie La Loba

in nagtegaal roep

tot silwermaan lewe

View user profile

2 Re: die tafel van my siel on Thu Nov 10, 2011 10:57 pm

Besoeker


Guest
hiervan hou ek

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum