SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

van oop deure en sper vuur vir Bees

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 van oop deure en sper vuur vir Bees on Thu May 24, 2012 1:04 pm

so sit ek die deure en bekyk, enige een van hulle en oo daar is rye en rye van hulle, as ek hulle sou oop maak kan ek soveel skade doen, ek kry n siniese laggie op my mond terwyl ek op die ou litnet dwaal, die nuwe een het niks van daai ou werk meer op nie en ek het onder ander naam ou en nuwe litnet werk so tussen die twee, half ongerieflik maar nou maar toemaar dan maartjies ook dit sal vergaan. ewenwel lees ek vir liefsteling deur bees weer raak en kry die siniese glimlag veral daar onderlangs waar ek lees : Daar is goeie vrouens/dames/meisies daar buite wat soos 'n ongeslypte diamant lê en wag om gepoleer en geslyp te word.
die hele artikel n arrogante wan voorstelling maar daai daai vat die koek, want ek het nou die dag nog argiewe skoongemaak en ek is mos n pyn met sulke dinge, en ek begin lees terug terug sewe jaar terug en ek sien en ek kry skaam, regtig gemeen skaam vir hoe minderwaardig ek in my skoene gestaan het voor mammon met voete van klei, en ek lees weer oor daai wat le en wag om geslyp te word, tel hulle die diamante ek nou van weet dit is, so op my vingers en ek raak uit vingers uit voor ek uit name uit raak, elkeen van hulle vlenters geslyp en verwoes, moertoe kan nie eers party van daai diamante nou in grinding disks gebruik na daai slyper met hulle klaar is, ek kyk die deure weer so,.. en ek is sommer maar vies vir myself want ek het nou maar net nie die swak styl om deure na hell en destruction oop te maak nie, ladies dont have to do those things karma smiles on them, en any way tyd raak min en als is amper verby, nie oor ek so se maar oor dit so geskryf staan in bloed op die muur,... en ek onthou, man is the consequence of his choices, so my shame is my own, and I watch the clock tick, for the bells will toll, the consequence of his choices indeed,...............you should never consider the diamond industry, you specialize in paste constume jewellery, the golden paint chips of soon enough and the paste becomes murky............

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum