langpad om gestap
om die stukke te loop haal
in n baie ver gister
my eie woorde gekerf in klip
krimp my skaam ineen
jy het my klein gemaak
my waardeloosheid bepaal
en ek,
ek het dit goed gekeur
om agter uit te stap
maak gister nie meer ongedaan
om die stukke te loop haal
in n baie ver gister
my eie woorde gekerf in klip
krimp my skaam ineen
jy het my klein gemaak
my waardeloosheid bepaal
en ek,
ek het dit goed gekeur
om agter uit te stap
maak gister nie meer ongedaan

Calendar

