jou dade
wissers van jou woorde
elke soet woord
gal bitter teenoor
die bewys van beweging
duisend woorde
verspoel in sout
met waarheid wat oor dit spoel
jou uitwis dade
laat jou boek
skoongeklad
sonder waarheid
in verspoelde letters
geskryf aan my
wissers van jou woorde
elke soet woord
gal bitter teenoor
die bewys van beweging
duisend woorde
verspoel in sout
met waarheid wat oor dit spoel
jou uitwis dade
laat jou boek
skoongeklad
sonder waarheid
in verspoelde letters
geskryf aan my

Calendar

