SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

ambulans bestuurder

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 ambulans bestuurder on Thu Nov 10, 2011 3:09 am

Middag julle,my onderwerp vir vandag is "ambulans bestuurders"
Ek gaan nou vir my 8ste jaar in die mediese dienste en een ding wat ek agter gekom het is mense dink dat ons NET ambulans bestuurders is..."Let me correct you"
Ek is n ANA..ambulans nood assistent...ek het begin by BAA...basiese ambulans assistent..en dan kry jy n CCA...critical care assistant
Nou die basiese kursus is 5weke...ni lank nie,julle dink nou "wat leer mens in so kort tyd" in 5 weke moet jy kan onderskei tussen n Miokardiale Infarksie en n angina pektoris...n pasient wat n lae bloeddruk het van wat?hypovolemia, overdose, poison, dehidrasie of net sommer omdat...die hoeveelheid wat jy leer in 5weke kan vergelyk word met die hoeveelheid wat n staff verpleegster leer in die 1ste jaar van hul studies...hulle is die 1st responder...dis gewoonlik hulle wat eerste op n toneel kom,wat eerste begin met behandeling,en dan kom die ANA...die kurses is 4maande lank,in 4 maande leer jy die hoeveelheid wat n verpleegster in 2jaar leer...die kwalifikasie sit meer verantwoordlikheid op jou...jy is die een wat behandeling oorvat vanaf di BAA...wat die pasient aan die lewe moet hou tot jy by die hospitaal is,wat vir die famielie moet se"eks jammer maar jou pa is weg"wat hul in die moet kyk terwyl daai kompressies doen en saggies in jou kop bid vir die here om die vrou se kind ni te vat nie,nognie...ek self het my eie oupa "geresus"en gesien hoe daai EKG net n reguit lyntjie wys,wat n drip 2h di oggend op my ouma moet sit want syt n beroerte gehad....so volgende keer wat iemand praat van n "ambulans bestuurder" wat soos n maniak jaag want hyt rooi liggies verwys hom of haar na die skryf stuk..dit kan sy ma of pa wees waantoe ons jaag...

View user profile

2 Re: ambulans bestuurder on Thu Nov 10, 2011 3:28 am

ek dink aan iets vreeslik gepas en letterkundig bright om te se oor die stuk.... sal dalk later as ek op hou huil! Ek weet watter toewyding en studie gaan in die loopbaan wat jy volg, ek was daar van die begin, die studie, die huil as jy van diens af kom en het 'n pasient verloor, ek het tussen engele leer loop

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum