die blom maan hang groot oog skeef
loer oor sy skouer na die dag
vol trane en lag geweef
dit word oggend dit word nag
ses keer gedrup, tyd eksakte geweeg
sonder nou al die ander gebreekte ure
die asseblief na adres leeg
die rame teen leë mure
struikrower gestroop
niks na gelaat in pand
in bitter als gedoop
wit leë geraamte strand
die blom maan hang raak geklap skeef
loer bloed bek na die dag
jou leuen hoon lag sweef
dit word oggend dit word nag
loer oor sy skouer na die dag
vol trane en lag geweef
dit word oggend dit word nag
ses keer gedrup, tyd eksakte geweeg
sonder nou al die ander gebreekte ure
die asseblief na adres leeg
die rame teen leë mure
struikrower gestroop
niks na gelaat in pand
in bitter als gedoop
wit leë geraamte strand
die blom maan hang raak geklap skeef
loer bloed bek na die dag
jou leuen hoon lag sweef
dit word oggend dit word nag

Calendar

