hand vol vere
soveel antwoorde dan
om naarstigtelik te soek
in die alter selfs
se onfeilbaarheid
droefgeestig dan
die psigose van realiteit
om net maar weereens eva te wees
sonder wonder mag
om net maar ongeag
grootbek afkondigings
van super mag
ook tog te moet maar
kniegdruppels voer
en te se
Sorrie God
soveel antwoorde dan
om naarstigtelik te soek
in die alter selfs
se onfeilbaarheid
droefgeestig dan
die psigose van realiteit
om net maar weereens eva te wees
sonder wonder mag
om net maar ongeag
grootbek afkondigings
van super mag
ook tog te moet maar
kniegdruppels voer
en te se
Sorrie God

Calendar

