SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

seisoene van verandering

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 seisoene van verandering on Fri Apr 13, 2012 11:05 am

die somer vier sy nuutgevonde vryheid

losgesmelt van pool tot oorverhitte pool

met ongekende onbeteuelde kragtigheid

asof son vuurtonge selfs Mars verkool



die verslete lyfband wat die wind beteuel

het losgeskeur en hang nou impotent

vlamme plof waar elk’ kooltjie smeul

tot vuurtonge spring van kontinent



tot kontinent waar ou orde instort

waar beginsels breek, beleide faal,

elk’ webblad ʼn rewolusie word

en diktators baie duur betaal



soekers vra selfs nóg meer as tevore

na antwoorde lankal oënskynlik verlore



© Torm 2011

View user profile

2 Re: seisoene van verandering on Tue Apr 17, 2012 10:22 am

dit is brilliant maar jy het baie in die puik kaliber so not your best you have many that is brilliant

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum