SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Storie van die Boer

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Storie van die Boer on Sun Mar 11, 2012 12:23 pm

Staan nader dat ek jou kan vertel
Van ons boere se bitter hel
Van die stryd om oorlewing
Dis dis ons daaglikse belewing

Almal kla – staan saam
Rassehaat dra toe nie die blaam
Almal basuin wyd en syd
Die boere se tyd loop uit

Almal praat,praat,praat
Vir die volksmoord is almal ewe kwaad
Almal het iets te sê
Ons wil ons Vryheid en veiligheid terughê

Almal praat, praat, praat
Nog praat raak dalk te laat

Waar is die kontrei?
As ons moet begin om te doen?
Boere wyd versprei
As ons moet saamstaan en versoen..

Praat, praat, praat
Voordat jy jou stem verhef?
Eers as die bloedbad jou eie tref?

Praat, praat, praat
Die mooipraat het jou niks gebaat
Die oop graf van jou eie bloed
Dit kan jy verhoed

Praat, praat, praat
Terwyl….
Die barbaar slu en boos
Agter bosse sit en wag
Jy, jou vrou en jou kroos
volgende om te slag

Praat, praat, praat
‘n mes glimmend in die helder son
Om te vermoor - sy lekkerkry bron
Soos hy stadig nader sluip
Is jou lewe die doel van sy bekruip

Alles terwyl jy praat, praat, praat
Met ‘n mes deurboor
Net statisitek – nog ‘n boer, sy kind en vrou is vermoor
Net nog ‘n nommer
Dit wek GEEN kommer

Praat, praat, praat
DIS TE LAAT!!!

© 2012 - Kolaiah

View user profile

2 Re: Storie van die Boer on Wed Apr 11, 2012 11:45 am

so tipies ons ou volkie as dit nie met jou gebeur nie het dit nie gebeur nie puik geskryf

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum