[i]
terwyl jy harts verwarring
sistematies in syfers omskep
dwaal geestes werklikheid
onwerklik en verhonger rond
terwyl my mores in mekaar soos verseël verpakte mecano's
op my rakke staan
soek jy na dit wat dalk anders moes wees
geen woorde meer oor
om te kan mag se
geen letters in my alfabet
wat nie reeds uitgewerkte tekens toon
my gisters soos vervaldatums uitverkoop
my tikmasjien tot druppens toe
met Q 20 gespuit
om slegs nog net eenkeer
dalk die keer die tref slag woord
uit
te tik
spasiërings reëls verval
en elke keer dink ek
dalk die keer
sal jy hoor
wat engele in beule
vir jou in jou ore gil
verval my mores
soos ou klad papier
in afwagting
vir jou drup ink drome
wat dalk my kant toe sal waai
[i]sistematies in syfers omskep
dwaal geestes werklikheid
onwerklik en verhonger rond
terwyl my mores in mekaar soos verseël verpakte mecano's
op my rakke staan
soek jy na dit wat dalk anders moes wees
geen woorde meer oor
om te kan mag se
geen letters in my alfabet
wat nie reeds uitgewerkte tekens toon
my gisters soos vervaldatums uitverkoop
my tikmasjien tot druppens toe
met Q 20 gespuit
om slegs nog net eenkeer
dalk die keer die tref slag woord
uit
te tik
spasiërings reëls verval
en elke keer dink ek
dalk die keer
sal jy hoor
wat engele in beule
vir jou in jou ore gil
verval my mores
soos ou klad papier
in afwagting
vir jou drup ink drome
wat dalk my kant toe sal waai

Calendar

