SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

NOG ‘n BOER is VERMOOR

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 NOG ‘n BOER is VERMOOR on Tue Jan 24, 2012 1:28 pm


Nog ‘n boer is dood….Vermoor!
‘n Ma en haar kind is verniel!
‘n Pa moes vir ‘n kopskoot kniel
Weggesmyt in ‘n sloot!
Dis siek!

Hulle is onse mense
en ons staan stomgeslaan lang gesig blazè
Handjies grootbek gevou om die pense!
Afrikaner voel Fokkol - sonder grense
Nog ‘n nommer - hys darem nie een van my eie mense…

Woord is kru om ‘n rede
Word wakker!
Dis afgryslik gru daar is nie meer vrede!!
Jou sinnelose gemompel noem jy gebede….

Daagliks ‘n rooi-bloed-bad
Net om jou goed te kan vat
Vir vyf sent verrineweer
Kind en Ma se harte aan vlarde geskeur



Hulle’t saam vir voorvaders gebid
Gesis soos slange- om ‘n vuur gesit
Voodoo oor die setlaars losgelaat
Dreunsang,gille ongekende haat
Regering verkrag die reg
Afrikaner word deur die wet verkneg

Jou vel is mos wit
‘n koeël deur die kop
Jou huis opgefok
Jou keel-af gesny
In ons eie land mag ons nie meer bly

Oumens pimpel en pers geslaan
Kopskuddend, niemand wil verstaan
Hongerte se gat!!
Jou wit vel staan in hulle pad!!

Toi-toi- toor –vermoor
Wat bly vir ons oor?
Dalk nog praat,praat,praat?
Het ons boggerol gebaat!!



Dis nou die tyd om iets te doen
Anders more
Gaan jy die swart gat soen,soen,soen.

© 2012 - Kolaiah

View user profile

2 Re: NOG ‘n BOER is VERMOOR on Wed Jan 25, 2012 9:52 am

Dit is 'n koerant gedig 'n verslag wat more op die Kolonel se tafel wag. Dit is puik hartseer maar so waar net jammer ons afrikaners wil nie by mekaar skaar

View user profile

3 Re: NOG ‘n BOER is VERMOOR on Fri Jan 27, 2012 11:19 pm

maar die krygersvolk organiseer broer ; hier kom die Boer ;om Toekoms te voer !

View user profile

4 Re: NOG ‘n BOER is VERMOOR on Mon Jan 30, 2012 12:16 am

waneer die Afrikaner begin leer waar sy loyaliteit le en ophou om altyd te wag tot "iemand" iets doen sal hulle dalk n kans staan

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum