SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

My Judas Lief

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 My Judas Lief on Sun Nov 06, 2011 6:42 am

woordeloos voor jou misdaad
hierdie daad wat jy Judas eer
hierdie dwaasheid 'n self vernietigende boosheid
... in wese verag ek nie
ek oordeel selfs nie eens
ek draai my wete vas in vleeslike ragfyn kant
begrawe dit in die donkerste kant van vergeet
waarom dan as dit so wonderbaar is die oorlogse kreet
wat die nut van aanval waar jy nie bedreig word
hierdie is 'n daad onversoenlik met vooruitbeplanning
maar dog nogtans wils besluit
in ander heelal sou hierdie onvergeeflik wees
maar my heelal.. myne om te bepaal
hier getuig handeling van jou weerloosheid
jou le√ę menswees vloei oor sand
selfkastyding dalk kwytskelding
sinnelose verwoesting eie rampgebied
helende hand steeds in sneeu kleed
my taak onvoltooid
my edelstene onder voet vertrap
maar alles,
selfs jy
het beperkte kans
selfs engele draai weg
om nooit weer
(nie sonder traan)
om te kyk

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum