SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

EMS familie

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 EMS familie on Mon Jan 23, 2012 1:02 am

Ons wat in die EMS(nooddienste) is het families,maar die mense saam met wie jy werk is ook jou familie,jy spandeer n groot gedeelte van jou tyd saam met hulle,so op n stadium raak julle soos boeties en sussies,ma's en pa's vir mekaar,mentors en skouers om op te huil,so as jy n pasiënt verloor is dit sleg,maar jy het altyd iemand om heen te gaan en te praat,maar om een van jou eie te verloor is die seerste wat mens kan hê,ons het hierdie naweek n kind van n kollega verloor in n gru ongeluk,die was die mooiste ordentlikste kind van 15 wat ek al in my lewe ontmoet het,hy was soos n klein boetie vir die crews by ons base en dat hy in so lelike manier moes weggevat word van ons sal ons nooit kan verstaan nie...en vir ons mense,sy vriende en sy pa om op daai toneel te stop en te sien hier lê Hy,geen pols geen asemhaling geen brein funksie...iets wat ons almal weet is nie herstelbaar nie....dit het n knak in ons gemaak en nou moet ons sterk wees om ons kollega en sy pa regop hou...mense moet altyd onthou hierdie is vrese wat ons almal in die EMS elke dag saam met ons dra

View user profile

2 Re: EMS familie on Mon Jan 23, 2012 8:08 am

ek huil vir daardie kind!! asof dit my eie is! ek as n sytak van ems lewe met n engel dogter soos jy wat elke dag gevaarlike situasies hanteer en ander se lewe voor jou eie stel kan my amper net amper in dink hoe daar die ouer voel die meegevoel van elke splinter lid gaan uit na die gesin!!!

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum