SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

lewe is kort

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 lewe is kort on Tue Jan 10, 2012 11:03 pm

hi julle,ek wil vandag vir julle n stukkie raad gee van iemand wat weet

gaan vandag huistoe met n glimlag op jou gesig en gee jou kinders n stywe drukkie en n vet soentjie en laat hulle weet hoe verskriklik lief jy hulle het,al maak hulle jou kwaad en moedeloos,gee jou man of jou vrou die grootste soen ooit,jy weet nooit wanneer jou tyd of hulle tyd verby is nie,"live to your full potential"

doen wat jy nog altyd wou,skydive bungyjump klim n berg as jy wil.......

ek het gister op n ongeluk gekom waar 2 families uitmekaar geruk is,waar n mamma haar hele familie verloor het,haar dogtertjie haar man en n uur later haar seuntjie,hoe n mens dit ooit sou kon oorleef weet nie eers ek nie....

n man en sy 3 seuntjies het hulle geliefde mamma en vrou verloor,hoe antwoord mens n seuntjie wat vra "waar is my mamma?" hoe se jy vir n vrou haar enigste 2 kinders is oorlede.....

die was een van die grusaamste ongelukke wat ek al my 8 jaar gesien het....

so voordat so iets met jou gebeur,waardeer jou familie en jou kinders veral,gee hulle soveel liefde as moontlik en se elke dag dankie aan die Daai Groter Krag daar bo vir wat jy het en wat vir jou gegee word

View user profile

2 Re: lewe is kort on Thu Jan 12, 2012 1:55 am

"HUGS" love the people in your life everyday like it might be the last chance you get to love them,....familie, vriende, kinders, gee elke keer jouself 100% want as dit die laaste gedagte hul van jou gaan he dat dit een wees van warmte en liefde,...... ek het geleer om na al die jare mense wat saak maak in die oe te kyk en te se " ek is lief vir jou jy maak saak jy is belangrik,............ en jy Angel is my Earth Angel...........

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum