SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Twee Wêrelde

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Twee Wêrelde on Tue Jan 10, 2012 5:18 am

Twee wêrelde

een Terra
tog is ons
in twee wêrelde
waar joune
somer uitstraal
en myne
vriesbere huisves

jou dag
klop reeds vroeg
met myne
wat bly wegkruip
en sy oë sluit
lank voor joune

wanneer
Klaas Vakie
stil nader sluip
en ons saam-wakker
vir hom steel
los hy my alleen
met jou laaste asem

tog
draai ons om dieselfde as

© WERNER WEHMEYER 2012

View user profile

2 Re: Twee Wêrelde on Tue Jan 10, 2012 11:55 am

tog draai ons om dieselfde as,.... die samevatting van n baie mooi gedig,.. dankie vir die deel

View user profile

3 Re: Twee Wêrelde on Wed Jan 11, 2012 1:56 am

Dankie vir jou lees en kommentaar, waardeer opreg

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum