SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Ja Broers

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Ja Broers on Sun Jan 08, 2012 1:19 am

so hoereer ons dan
gee onsself goue sterre op ons voorkoppe
en ja net want ons is bang
ons is pione in 'n fucked-up ronte van skaak...

ja broers en susters
bang om ons traliedeure ooptesluit
bang vir ons karre
(fokken kapings)
ons middelklas versmoor op
cat en coke
en luister daai 'de lay rey'
asof dit nkosi sikelele is

dit is die haelgeweer knal in ons kop
ons gee in
ons was plesierig
nou is ons 'grim'

ons kinders swanger op twaalf
op twaalf
wat doen ons
wat is ons
ja broers sit en doen niks...

View user profile

2 Re: Ja Broers on Sun Jan 08, 2012 2:21 am

Aangrypende vers wat spreek tot ieder en elk.
Dikwels wonder mens waarom die wereld n nare plek geword het,
wyl ons ons blindstaar van ons eie aandeel daarin.
'ons kinders swanger op twaalf' - som die vers so goed op!

View user profile

3 Re: Ja Broers on Sun Jan 08, 2012 6:50 am

beslis n ander aanslag tot die klaaglike verval van moraliteit,. dit is suiwer tot die punt en reguit

View user profile

4 Re: Ja Broers on Mon Jan 09, 2012 10:34 am

dalk ty om die STRYD weer in ere te herstel ...?

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum