SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Pikkebouter

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Pikkebouter on Thu Jan 05, 2012 10:33 am

“Ek is n pikkebouter”
'n pikkewyn, n kabouter... n mengelmoes van die twee. Deurmekaar, en onwetend na waar ek gaan.
“en all word ek al hoe outer”
Een ding wat geen wese op die planeet kan vryspring ne, en hoe probeer ons. Koop dye vir die grys, die mees expensive plooi room, hou so kinderlik vas aan die jeuglike lyf wat koppe laat draai het, en nou word daar ma net agter bak hande vir ons gelag.
“en die wereld al hoe kouter”
Die lewe wat my siel opvreet bietjie vir bietjie elke dag, dat wanneer ek in die spieël kyk, n afgematte vreemdeling terug staar. En die koue harde wêreld het in my bene gekruip sonder dat ek weet. Die lelike werklikheid sit nie meer op my vel nie, dit het wortel geskied en gegroei...
“op n dag soos vandag staan ek op en ek lag, en ek klouter”
Lieg my kind, lieg tot jy jouself glo, koggel my ma... ek lieg,, elke minuut van die dag, vertel myself alles is fine... ek sukkel nog met die glo deel....
“want ek is n pikkebouter”
Deurmekaar gemeng... kabouter en pikkewyn....

View user profile

2 Re: Pikkebouter on Sun Jan 08, 2012 2:27 am

Speelse lekker op die tong vrye vers
Hou baie van hoe jy bietjie die reels breek om die vers se boodskap te ondersteun
bv "outer", 'kouter".
So onderliggende bietjie rebelsheid "koggel ek my ma"
maak van die werk iets waarmee oud en jonk kan identifiseer.

View user profile

3 Re: Pikkebouter on Sun Jan 08, 2012 6:58 am

is beslis n skater skitter stuk die wat norme verbreek om perfek te pas

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum