SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

OPE BRIEF AAN JULIUS MALEMA

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 OPE BRIEF AAN JULIUS MALEMA on Mon Jan 02, 2012 1:38 pm

Hierdie brief skryf ek aan jou as ‘n mens, geskape na My God se Beeld. Ek skryf aan jou as ‘n mede inwoner van Suid Afrika. ‘n Christen Afrikaner Wit Man, vanuit die Oos Kaap.
Ek spreek jou aan as Julius, omdat ek op hierdie oomblik geen respek het vir jou nie. Ek sal jou nie as “ Meneer” aanspreek nie, want jyt geen respek vir my as witman nie? Jy het dit by telke geleenthede in die openbaar verklaar. Respek verdien respek!
Na wat jy gedoen het, moet jy aanvaar dat ek jou van nou af sal ontken as my mede Suid Afrikaner of as een van My Land se leiers. Jy is die argitek van die emosies van magteloosheid en woede wat jy opgesweep het . Jy sal dus die gevolge moet dra.
Ek is nie ‘n rassis nie. Alles wat ek skryf, rig ek aan jou as individu.
Dit behoort vir jou as waarskuwing of tugtiging te dien. Dit behoort jou te laat besin oor die pad wat jy gekies het.
Daarom kan ek verklaar dat die brief in liefde geskryf is.
My observasie, dui daarop dat jy ‘n verdwaalde siel is, deur doelbewus kontroversieel te wees, ten koste van onskuldige lewens.
Toe jy begin het met jou haatveldtog, het ek instinktief geweet waarheen jou aksies gaan lei. Dis nou tipies wat geld en populariteit aan onbeskaafdes doen.
Ek noem jou onbeskaafd, want jy doen niks waaraan Christelike beskaafdheid gemeet kan word nie.
Ek het regtig gehoop dat jy nooit jou visiere na ons Boere sou draai nie.
4miljoen Afrikaners vs 40 miljoen swartmense is mos nie regverdig nie, Julius, of is dit? Dink jy regtig jy het die waarheid beet dat ons Christen Boere Mense verantwoordelik is vir julle gesukkel en daarom uitgewis moet word? Dis ‘n leuen wat vanuit julle valse ideologie gebore is!!!
Siende dat jy en jou “struggle liedjie” nou in die nuus is, veral na die grusame moord op Mnr. Eugene Terreblanche, moet ek jou herhinner en waarsku dat jy hierdie gesiene Afrikaner se bloed op jou hande het. Sy bloed roep om gewreek te word!! God wreek onskuldige bloed, Malema, of lees jy nie jou Bybel nie?
Verder het jy drieduisend moordslagoffers sedert 1994, se bloed ook op jou hande. Eienaardig dat ‘n Boere leier tydens Ons Christene se Paasfees vermoor is- dieselfde tyd waarin ons die Moord op ons Messias herdenk. Toevallig? Ek glo nie.
Lafaard wat jy is, sal jy natuurlik jou skouers optrek, jou mond en jou hande afvee en ontken dat jy iets daarmee te doene het. Ek het reeds voor die moord geweet jy gaan so reageer. Ek was nie verkeerd nie, was ek?
Dis net lafaards wat agter ‘n mikrofoon en ’n TVkamera skuil en skouers optrek as jou dwase optrede onskuldige bloed laat vloei. Dis iets wat jy teen die tyd moes weet! Onkunde is dus nie ‘n verskoning nie!!
Waarom verklaar jy nie openlik oorlog teenoor die wit ras nie? Of is jy bang? Hoekom kruip jy agter ‘n liedjie weg? Hoekom sweep jy onkundige jeugdiges op om jou vuilwerk te doen?
Hoekom probeer jy die witman provokeer om die eerste “move” te maak? Sodat jy na die slagoffer kan lyk? Julle kommunistiese metodiek is al lankal aan ons bekend. Ons val nie meer daarvoor nie.
Ons is nie onnosel nie en het lankal deur jou gesien, Malema. Hou nou ‘n slag op om soos ‘n jakkals te opereer man!! Wees eenkeer in jou lewe ‘n WARE MAN!!! Wat keer jou om die eerste skoot te skiet?
Ek weet jy sal nie, want dis nie jou karakter nie. Dis nie jou styl om openlik en beskaafd op te tree nie. Jy sal my liewer in my slaap laat “uithaal”, voordat jy die regte ding doen.
Jy sien, Julius, jy weet nie wat beteken die woord “ beskaafd” of “integriteit” nie!!
Die media het van jou ‘n “celebrity” gemaak, Die waarheid is : jys ‘n “loser”.
Dis net ‘n lafaard wat ‘n hulpelose bejaarde en baba’s in hul slaap met ‘n kapmes dood kap. Jong wit meisies verkrag en hulle ledemate afsny, oumense met warm strykysters brand, hulle by hulle huise inwag om dood gemartel te word. Dis hoe jou magsbasis lyk. Seker iets om op trots te wees vir iemand van jou openbare profiel.
Jy en jou volgelinge is kriminele. Julle sal in die geregshowe verhoor en gevonnis word en aan julle nekke hang tot julle dood is, wanneer ware christene weer ‘n seggenskap het in die land. Jy sien, Julius, ons maak nie mense in hulle slaap dood nie, ons laat die gereg sy gang gaan. Op ‘n beskaafde manier!!!
Jammer dat jou volgelinge almal swart is, want die meerderheid swart mense is beskaafde Mense wat as beskaafde mense gegroei het en wat regtig progressief gebaat het by die demokrasie van Nelson Mandela.
Jy s ‘n “fake”!!. Jys ‘n patetiese leiersfiguur wat net die woordvoerder is van die onopgevoede gepeupel. Jy dra net oor wat hulle wil hoor. Jy is NIKS!!
Dieselfde pad wat Hitler geloop het( wat uiteindelik sy lewe op ‘n gewelddadige wyse verloor het), gaan jy en jou lafhartige, onbeskaafde hordes ook loop.
“He who lives by the sword, dies by the sword”. Dis ‘n lewensbeginsel wat jy nie sal ontsnap nie. Jou lewe is geskoei om die witman skade te berokken. Plaas dat jy jou bepaal by werklike kwessies binne jou organisasie. Lyk my jy is te pateties of te onnosel om met jou invloed , projekte te inisieer waarby jou werklose volgelinge kan baat. Bietjie kreatiwiteit van jou kant af sal baie meer bereik as julle absurde grype na rykdom wat julle deur roof, steel , bedrog en moord verwerf.
Die naasbestaandes van die 3000+ moordslagoffers sal gewreek word. Ek hoop jy en jou volgelinge is dapper genoeg om julself te beskerm as die dag van rekenskap aanbreek. Dit sal ‘n dag wees waar my Vader in die Hemel die wraaktog persoonlik sal lei. Dit sal ‘n dag wees wat Bloedrivier na ‘n sondagskool piekniek laat lyk.
Wat my anders maak as jy, is dat ek en die meeste wit Afrikaners agtergrond en karakter het. Die meeste van ons is gelowige kinders van die Allerhoogste God.
Ons oudste Broer het die hoogste offer , menslik moontlik , aan ‘n Kruishout betaal - ook vir jou. Ons voorouers het die beskawing na Afrika gebring. Ons Afrikaners is meerendeels edel. Iets wat jy en jou volgelinge gekies het om nie te wees nie .
Jyt in die openbaar gekies om hierdie versoen offer van Jesus Christus te verwerp met jou openbare moordveldtog teen die onskuldige wit minderheid in Suid Afrika. Jou modus operandi is presies dieselfde wat die Romeine en die Sanhedrin met Christus se vervolging en teregstelling gevolg het. Jyt jouself met jou veldtog aan die kant van die “bose een” geskaar.
Ons het ‘n reg om onsself te verdedig en sal dit met ‘n demonstrasie van Goddelike krag doen.
Vir jou is ‘n Apologie TE LAAT!!
Ware berou namens jou party sal dalk help dat my volk julle sal vergewe vir die volksmoord.
Die bloed van die derduisendes wat jy soek, gaan gevoeg word by diegene wat alreeds vermoor is. Jou pad is die van selfvernietiging en die vernietiging van ‘n beskaafde samelewing wat kon gewerk het. Jy doen jy jouself ‘n oneer aan.
Daar sal ‘n groot getal Christen Afrikaners wees, wat die swaard van oordeel in hul hand sal ontvang. …..BEHOEDE SO ‘N DAG!!!

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum