SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Omweerswolke

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Omweerswolke on Mon Jan 02, 2012 12:58 pm

Daar is ‘n wind wat waai
Waarheen? sou jy kon raai?
Deur die blindheid van ons regeringsmense
oorstroom die hordes ons land se grense

Tekens van ‘n storm is hier
Terwyl ek oor die vlaktes tuur
Daar is ‘n wind in die donker gange
Ek voel dit yskoud teen my wange

Draai terug volk van my heil
Moenie ‘n enkele oomblik verwyl
Kom in ! sit hier langs my knegte
In MY Teenwoordiheid is jy veilig,
hier beskerm EK jou regte

Die wind waai suid Oos vanaand
Dieselfde as die wind gisteraand
More waai dit suid
Dalk noord, God sal self besluit

Solank ons buite bly my vriend
Waai die wind waar hy wil – onverdiend
Of verdien ons die storm se slae?
Het God in jou eie wil ‘n welbehae?

Voor ons uit blaas die basuin
Weet ons wat kom , ons ore is fyn
‘n waarskuwing teen bloedvergieting en vrees
Verklaar God jou KONING , om buite gevaar te wees

© 2011 - Kolaiah

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum