SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Begroet Ostara

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Begroet Ostara on Tue Nov 08, 2011 9:00 am

die nag het in
kersvlam-wierrook walm
sy eie woorde gebring
skuinsgedruk op
my hart tafel
in die tabernakel van my eva-vlees
stilte het
troetel dier sag teen my aangekruip
wyl ek veraf maagde lied
luister
in skroefdraai wierook damp
kom donker my in minnaar
arms omvou
sodat ek kop op sy breë bors kan sluimer
dwaal
onder wereld kinders tiptoon oor my leivloer binnekamers
liefde,
drome, haat en pyn word maar net gekurfeerde woorde
abstrak hier
binne my minnaar ‘s nes
vars drif loerie die oggend onder my
satyn kleed in
om begrafnis kos en koue rou-as uit te gooi
soos
fillestyne vrou beklee ek vroue lyf in fees kleed en goud
skilder
my glimlag streeps-gewys op my spieëlbeeld vrou
om die tyd van
geboorte onder my eie boom te groet
saam met laaste donker hale
verdwyn die begrafnis stoet

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum