SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

NOOIT WEER DIESELFDE

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 NOOIT WEER DIESELFDE on Mon Jan 02, 2012 12:56 pm

Dis nou 'n feit soos 'n koei
JESUS het vir jou en my gebloei
Tot die koeie huis toe kom
is HY die enigste REDDER, maak self die som.

Bereken jy die skade
wat jou dade gedoen het aan kroos en gade
Daar is vir jou een antwoord op jou lewe
JESUS en SY leermagte wat die dier laat bewe

Geniet jy daagliks SY beskerming?
Gee net een tree na SY liefderike omarming
Deel jou lewe met jou MAKER
HY is die enigste sondekraker

Kyk terug op jou lewe na een jaar
Ervaar die groei - nog 'n tak nog 'n blaar...

Jy sal nooit weer dieselfde vertoon ou vriend
Sonde raak al meer uitgediend

Jy kyk weg as versoeking op die horison verskyn
Jy ervaar hoe JESUS meer word en jyself word klein
Word bly en jubel in SY GROTE NAAM
Haal uit jou eie foto uit die raam

Hou vir JESUS waar jy HOM altyd kan sien
Dink elke dag aan die genade wat jy nie verdien

Weg met sonde wat my verteer!
bring die redding wat die BYBEL my leer!
Daar is net een weg een hoop!!
Nooit weer sal ek my siel verkoop!

© 2011 - Kolaiah

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum