SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

ONSKULDIG “GOED BEDOEL”

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 ONSKULDIG “GOED BEDOEL” on Mon Jan 02, 2012 12:43 pm

Bring die koppies bring die koffie bring die tee
moet tog nie nie die koekies en suiker vergietie
Ons moet praat oor ons broeder se duistere weë
wag!
Ek moet jou gou-gou vertel, hoor eers hier ‘n bietjie

So word mense se lewe onregverdig beoordeel - oopgevlek oor ‘n koppie tee en sommer net so terloops
word ‘n storie vir soetkoekies verkoop word ‘n naaste se klere geskeur die arme drommel kaalgat uitgetrek
onskuldig, goed bedoel onderstebo geloop, voete aanmekaar vasgeknoop

Dit was nie ek nie meneer dit was sy
ek het nie kwaad bedoel nie meneer dit was eintlik hy die retoriek is die kenmerk van die skinderbek huigelaar die kind van die satan, die eeue oue mensemoordenaar

Stop hiermee jou skynheilige, ellendige geveinsde
Jy bespoedig net jou eie tragiese einde
God is nie ‘n mens dat jy HOM of SY KNEGTE kan spot.
Hy vergeld self die ligsinnige spotter en die arme sot

©2011 - Kolaiah

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum