SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

AS ALLES NET KON WEES

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 AS ALLES NET KON WEES on Mon Jan 02, 2012 12:36 pm



Ek kyk na die sterre, wind en reën
Alles eenders, alles een
Soos ons liggaam siel en gees
Wil God hê, ons moet wees

Ek kyk na die man in die straat en ween
Hy lyk so seer, so alleen
Is dit hoe die wêreld moet wees?
Sonder……siel en gees
Sonder…….siel en gees

As alles net kan wees
Soos die wêreld in my gees
Sou die wêreld ooit dieselfde wees?
Sou ons vir mekaar kon lief wees.

Ek kyk na die stad- vervalle en vuil
Alles lyk anders- die gees verruil
Met God wat elke gedagte lees
Waarom soveel pyn en vrees?

Ek kyk na die prostituut en ween
Mens nes ons- so seer - so alleen
Is dit hoe die wêreld moet wees?
So sonder……siel en gees
Sonder………siel en gees

Dis tyd om net stil te raak
Genoeg is genoeg – tyd om te ontwaak

©2011 - Kolaiah

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum