SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Terugroep

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Terugroep on Mon Jan 02, 2012 12:29 pm

My volk My Kind
Waarom luister jy nie?
Waarom so blind?

Jy is 'n kneg in jou eie land
Jy is die draer van die vloek
Jou leiers het jou erfdeel verpand

Ek kan jou red uit die strik
Ek kan jou haal uit die kuil
Eers moet jy klaar verstik
jou hart uithuil

Rondgewaai verskrik deur die berig
My hand is swaar op jou huis
Die reuk van dood in die oorlogsgerig
Bloed op jou hande bloed op MY kruis

Ek roep jou - kom tuis...

©2011 - Kolaiah

View user profile

2 Re: Terugroep on Mon Jan 02, 2012 12:36 pm

Kolaiah, die genre werk kan jou op die map sit !! dit is venominaal

View user profile

3 Re: Terugroep on Mon Jan 02, 2012 12:52 pm

Dankie Ronel. Ek het 'n seer plekkie vir onse land en onse mense

View user profile

4 Re: Terugroep on Mon Jan 02, 2012 2:05 pm

uitnemende werk - ek het wel bedenkinge oor die haalbaarheid van `n bloedlose Toekoms , maar ons Toekomshoop staan op gelyke voet !

View user profile

5 Re: Terugroep on Mon Jan 02, 2012 2:26 pm

Amper soos by bloedrivier

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum