SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

MENSE VAN MY BLOED

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 MENSE VAN MY BLOED on Mon Jan 02, 2012 12:18 pm

Ek skryf aan jou, want dis God se hart
Dat jy jou ore moet spits in hierdie dag
jou volk is gedompel in rou en smart
God van Jou Vaders - die laaste op wie jy wag
Waar is die jongman uit julle, ten minste ‘n kwart

Die trompet het geblaas oor die gerug. Dis nie bog!!!
Wyl jou leiers twis en baklei oor wie is baas
Hulle is aan hulle eie ervaring en geleerdheid verknog
Onskuldige bloed wat om vergelding raas
Die land is donker vanwee die moord en bedrog

hoor die gekreun van haar en haar kinders se pyn
Van soldate , perde se gallop, gewere wat vuur
Dis die stem van vergelding wat roep in die woestyn
Om te wreek die bloed van my volk – dis nou die uur
Dis genoeg!!! Ons trek nou die lyn!!!

Verhewe die mens, benede sy god
Vehewe sy lewe oor sy naaste se lot
Nog ‘n bietjie sluimer, nog’n bietjie slaap
Kom die dood om jou te raap
Verhewe die mens, benede sy god
Verhewe jy jouself oor jou naaste se lot
Voor jy jou kom kry
Is jou vuur geblus, wie gaan jou dan bevry?

© kopiereg 2011 - Kolaiah

View user profile

2 Re: MENSE VAN MY BLOED on Mon Jan 02, 2012 12:30 pm

hierdie is seker een van die beste gedigte ek ooit en ek meen ooit gelees het wat spreek tot die volk!!!!

View user profile

3 Re: MENSE VAN MY BLOED on Mon Jan 02, 2012 12:54 pm

Ek droom van die dag wat onse volkie weer haar regmatige plekkie onder die Afrika son sal inneem

View user profile

Sponsored content


View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum