SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Die koedoekalf se ma

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Die koedoekalf se ma on Mon Jan 02, 2012 12:14 pm

Met ore gespits om te kan hoor
Waar die geluide deur die stilte boor
Haar neus na die wind
Om die gevaar te vind
Reg om haar kalfies te beskerm
terwyl hulle aanhoudend kerm

In stilte wei sy voort
Haar kalfies ongestoord
Wetend hul ma is naby
Al is die gevaar nog nie verby
Sy doen haar bes om almal te beskerm
Terwyl almal in haar ore kerm

Dankie dat jy is wie jy is
Dankie vir elke trooswoord en dis
Dankie vir al die ondankbare dade
Ek weet ons slaan dit nie altyd gade
Dankie dat jy jou koedoebul en kalfies beskerm
Terwyl ons altyd in jou ore kerm

© kopiereg 2011 - Kolaiah

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum