SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Die Piekniek

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Die Piekniek on Mon Jan 02, 2012 5:16 am

Die piekniek

Ons hou stil onder n koelte boom, voor ons kabbel die rivier vrolik voort, onbewus van die spanning wat om ons draai-

Jy klim uit, stap om, maak die deur vir my oop, loop na agter maak die kattebak oop en haal 'n kombers en 'n mandjie uit, ek staan en wag voor die kar en tuur oor die rivier uit, niks siende terwyl die laat middag strale oor die water speel.

Jy kom staan langs my, gooi die kombers neer voor ons en sit die mandjie neer, jy draai om vat my om my lyf en soen my stadig, ek voel hoe die soen deur my liggaam vloei en op elke moontlike punt begin golwe maak!

Jy stoot my saggies terug tot ek die kar se voorste modderskerm teen my kuite voel,
Jy begin my in my nek af soen, jou hande vryf teen my rug af, jy vat my bloes aan sy onder soom en lig dit oor my kop, ek voel die ligte aanraking van jou arms soos jy my bloes op beweeg, jy druk stywer teen my aan, ek voel teen my been hoe jy hard word.
Ek begin stadig jou hempsknope oop maak , een vir een, en eindig elke knoop met 'n soen al teen jou borskas af, jy lig my kop terug na jou mond, soen my terwyl jou hande oor my borste skulp, jy vroetel met my bra hakkies, jou tong en die koel namiddag liggie laat my tepels seer hard word, jou hand streel oor my maag, en ek begin my hart voel galop as jy my langbroek se knoop losmaak, die geluid van die rits trek 'n eggo deur my brein , ek smag en beur terwyl jy jou hand voor by my broekie indruk, jy lig my op ek voel die voertuig se hitte onder my, jy druk my terug teen die enjinkap, sak jou mond oor my lippe, oor my ken, oor my borsbeen, jou hande gaan af teen my liggaam en jou mond volg jou hande oor my maag, jou tong vir n oomblik speels om my naeltjie, die hoendervleis slaan oor my uit , ek voel die koue wind oor my kaal liggaam as jy my broekie argeloos in jou vingers haak en dit aftrek, jy soen my heupe, vryf jou hande in die binnekant van my lieste op en trek my bene van mekaar af, ...........

word moontlik vervolg,............

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum