SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

As die loerie my roep

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 As die loerie my roep on Sat Dec 31, 2011 3:42 am

hier sit n laksman in die maroelaboom
ek sit op n bankie in my tuin en droom
verbeel my dat die laksman goeie nuus bring
terwyl ek saggies n ou ou liedjie sing

vinkneste n kaleidoskoop van geel en rooi
mannetjies wat hul neste bou met strooi
in my tuin staan die kremetarte kromrug
simbool van my hartseer van lankal terug

my optelbrak kom le styf teen my voete
sy't my kom vind op my eensame roete
n kwevoel skree, lui lig sy een oor
rustig geniet ons die natuur en sy koor

bosluisvoels staan wit rond tussen my skape
oorkant die draad in bome speel daar ape
ek's onbewus van die adder op my stoep
my tuin is vrede as die loerie my roep...

View user profile

2 Re: As die loerie my roep on Sat Dec 31, 2011 5:33 am

heerlik soos net die tropies areas in afrika kan bring, ek kan dit sien daar onder die maroela boom

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum