SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

gedigte  vers  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Modjadji Reenkoningin

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Modjadji Reenkoningin on Sat Dec 31, 2011 3:31 am

Modjadji , ons eie reenkoningin

ek kom kuier vandag, reengodin

het jy muti vir n donker gemoed?

wag dan op my koms , loop my tegemoet



stamp jou voete dat die aarde beef

roep jou indoena's en al wat leef

om te luister wat ek vandag wil se

oor hoe diep begrawe ons siele le



jou rok helderversier met krale

enkel klokkies raas vir n vale

as jy ritmies n dans vir reen doen

droe grond en water roep om te versoen



versierings rittle rattle my bang

rittle rattle soos n ratelslang

ek voel welkom op jou werf, in jou huis

ons sit om die tafel in jou kombuis



ek was dom en het my hart verloor

gooi nog bier as jy verder wil hoor

gaan haal die heel oudste man in jou tribe

ek's ontroosbaar - troos my met n bribe



skink nog n beker maroelabier

roep die ganse volk, bring hulle hier

dan sit ons in n kring duskant die hel

ek het n storie... om jul te vertel...

View user profile

2 Re: Modjadji Reenkoningin on Sat Dec 31, 2011 5:35 am

afrika se essence en mistiek pragtig oor gedra,..

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum