SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Die DaVinci van my

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Die DaVinci van my on Fri Dec 30, 2011 9:41 pm

kyk na my, sien jy my
jy, die Da Vinci van my
twee slanke hande
om mee lief te hê,
te streel,
mee te troos.
kyk jy,
wat eens net klip gekry
het my Venus gemaak
vlekkeloos,
perfek sonder ‘n kraak
‘n hart wat lief kan hê
hartkamers van goud vir jonk en oud
kyk na my,
sien jy my, volborstig
wulpse lig wat van my heupe dans
maande,
jare gevorm aan my
jy, die Da vinci van my
tussen my lieste sag gevorm
nagte van passie
,fantasieë
ongetemde honger om my gevou
oor my boude en bo-bene gestreel
dooie marmer klip gebeitel
gekoester, gevorm,
al jou drome in my in gebou
tot perfekte vrou.
my bene lank,
my kuite rond
in wellus met geduld van jou wense gebou
sagkens my opgetel,
om te verhef
jou hande oor jou kuns gehuiwer
my gesig tussen jou vingers geneem
sagkens ferm my godgegewe dimpels terug gemerk
terug gestaan om te sê
“ nou is jy perfek my Venus
ek het jou gevorm ek, die Da Vinci van jou!

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum