SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

verstaan,.........

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 verstaan,......... on Fri Dec 30, 2011 9:39 pm

twaalfuur skud sy vere reg om anounce te word
sy plek op middleverhoog te neem
die hitte slaan lankal deur die koue stort
terwyl die dag homself tot gister vervreem
en ek dink,
ek sit,
ek wonder,
steek nog een sigaret aan
skink nog een glasie wyn
kyk nog eenmaal of ek dalk verstaan
op hth blou die maan se skyn
ek sit,
ek onthou,
en rook nog n sigaret
toonloos word die nag my jas
die maalkolk binne word 'n lyn
ek wonder of dit regtig belangrik was,
dat ons mekaar nooit kon pas
ek dink
en sit,
wonder,
maak dit als op die einde saak
as die dood sy curtian call vir jou roep
gaan die littekens werklik traak
as jy staan op jou daeraad se stoep
ek sit,
onthou
skiet my stompie die donker nuwe dag in
wyl die waarheid my skouers omvou
kom nog n dag nader om die son te bemin
en ek bȇre die onthou,
is moeg vir die dink
wonder nie meer
want,.... ek verstaan dit nou

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum