SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

October 2017
MonTueWedThuFriSatSun
      1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031     

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

My eendag blom

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 My eendag blom on Thu Dec 29, 2011 9:23 pm

Jy was my eendag blom
gekoester
vertroetel
asof jy al prag in my tuin is
my eendag blom
...
met pers swart kelk
blaar vir blaar
in mekaar gedraai
sonder begin soom
my eendag blom
'n binne vrug
met fyn silwer
stuifmeel draad
geweef uit maanlig strale
leeftye lank uitgeryg
my eendag blom
ek kon maar net
my palms om jou vou
en jou wese in adem
jou reuk om my mantel
my eendag blom
soos geheime spesery eilande
en woudvloer mos
het jy my weg gevoer
my laat vlieg
op silwer nag wolke
my eendag blom
om my hoog bo die aarde te draai
om my op te tel
om my te vlerke te gee
om my oor sterre te voer
my eendag blom
maar
eendag blom
in starre daglig
in starre daglug
verswelg
in verkeer lawaai
en uit laat gas
omring deur moord
pyn
en realiteit
het jy verlep
en
dood gegaan
my eendag blom

View user profile

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum