SplinterDrome

Bring jou splinter drome in woorde ----- Turn you dream fragments into words

PLEASE NOTE ALL WORK ON THIS FORUM HAS NOW BEEN REGISTERED AT SAMBRO FOR COPYRIGHT ON ANY LYRICS THAT MIGHT BE USED IN MUSIC SCORES NEEM ASSEBLIEF KENNIS ALLE WERK OP DIE FORUM IS GEREGISTREER BY SAMBRO VIR KOPIEREG OP ALE VERSE OF DELE DAARVAN WAT MOONTLIK IN MUSIEK LIRIEKE AANGEWEND KAN WORD
Search
 
 

Display results as :
 


Rechercher Advanced Search

Keywords

vers  gedigte  

Latest topics
» lewe,.. minaar of moordenaar
Fri Sep 21, 2012 11:37 am by Lala

» As..........................
Fri Sep 21, 2012 9:56 am by Ronel Holtz

» Lente van my siel
Fri Sep 21, 2012 12:41 am by Ronel Holtz

» Agtergeblewe Paradys
Sat Jul 14, 2012 10:44 am by Utopian Indigent

» tussen woorde
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Utopian Indigent

» Cinnamon heart
Sat Jul 14, 2012 7:54 am by Ronel Holtz

» Drome van Spanje
Sat Jul 14, 2012 7:51 am by Ronel Holtz

» stilte kwatryn
Thu Jul 12, 2012 9:31 am by Ronel Holtz

» van agteruit loop om vorentoe te kom
Thu Jul 12, 2012 9:28 am by Ronel Holtz

December 2017
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Calendar Calendar

Affiliates
free forum

Affiliates
free forum


You are not connected. Please login or register

Fees van die Zombi's

View previous topic View next topic Go down  Message [Page 1 of 1]

1 Fees van die Zombi's on Thu Dec 29, 2011 10:34 am

dit was n vreemde nag tussen die zombi's

hulle het aangekom in busse en kombi's

ek het gewonder wat de hel ek daar maak

meeste was vroegaand reeds half aan die slaap



die tema was vol vrees en baie donker

sommiges wou gedigte toonset van Jonker

verstom het ek eenkant gestaan en kyk

is dit hoe die fees van die zombi's lyk?



alleen was ek daar, ek het onwelkom gevoel

vir die eerste keer verstaan wat my Pa bedoel

elke verslaafde was blou van die houe

op hierdie wintersnag ook blou van die koue



lam oe volg my soos ek loop deur die vertrek

kinders met opgehewe love bites in die nek

gebruikte strepe poeier op n glasblad

depressiewe stilte in n eensame stad



met lewendige dooies wat staar en staar

tot net duskant die hiernamaals...

View user profile

2 Re: Fees van die Zombi's on Thu Dec 29, 2011 8:50 pm

Admin

avatar
Admin
jy gebruik brilliante beeld spraak om die toneel te beskryf,.. gee my rillings asof ek dit self kan sien

View user profile http://splinterdrome.poeticforum.com

View previous topic View next topic Back to top  Message [Page 1 of 1]

Permissions in this forum:
You cannot reply to topics in this forum